Hoender storie

Sommer net ‘n grappie vir vandag…

 

Elke oggend betree die trotse hoenderhaan die hoenderhok.   Saggies soen hy nege van tien henne. Maar van die tiende hoenderhen pluk hy ‘n veer. So gaan dit aan van dag tot dag…. die nege gesoende hoenders is bly, en die tiende hoender dra die pyn geduldig. 

 

Maar op die 14de dag  het die  hoenderhen nou genoeg van hierdie prosedure  gehad en sy skree vir die haan:  “Jy kom elke oggend breëbors  hier ingestap en soen  al die nege ander henne.

 

Maar by my pluk jy  ‘n veer! Wats jou plan??“ 

 

Die haan fluister in haar oor: 

 

“Vir jou wil ek kaalgat sien Skattie!“

(apologies for the english readers…dont have time to translate)

Advertisements

6 thoughts on “Hoender storie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s